Kanaal 7

Kanaal 7
Country: Namibia Namibia
Playing:

Kanaal 7 is die Radiostasie van Medianetwerk vir Christus. Ons saai uit op 33 FM Radiosenders regdeur Namibia. Kanaal 7 saai Christen Getuienisse, Christen Musiek, Christen Oordenkings, sowel as Nuusbullitens, Sport, Aktualiteit en Geselsprogramme uit. Dis' n geregistreerde nie winsgewende maatskappy. Media vir Christus bestaan reeds 30 jaar en Kanaal 7 Medianetwerk vir Christus bestaan 20 jaar.

Contacts

Address : Swakopmund Kantoor: 50 Moses Garoeb Straat Swakopmund

Email : tara@k7.com.na

Phone : +264 (64) 464 115